Vatsala Radhakeesoon’s poems translated into Afrikaans by Don Beukes
Oh Destiny
Oh Destiny!
Are you the clown’s face, all-funny?
Are you the salty seawater, all- irony?
Are you the bright tropical sun , all-happy?
Are you the cyclonic night’s rain, all- teary?
Oh Destiny!
Are you my artful creator or
Am I your cautious maker?
I bet we are equal opportunity partners
in a game called Keep Life Rolling Better.
Oh Destiny!
My colourless shadow,
Over the hills, my lingering echo,
Wherever I go, my breath you follow
Wherever you go, your hypnotic breeze I follow.
© Vatsala Radhakeesoon
O, Noodlot
O, Noodlot!
Is jy die hanswors se gesig,
Altyd snaaks?
Is jy die souterige seewater,
Altyd ironies?
Is jy die helder tropiese son,
Altyd gelukkig?
Is jy die sikloniese nagreën,
Altyd vol trane?
O, Noodlot!
Is jy my kunstige skepper of
is ek jou versigtige maker?
Ek is vasbeslote dat ons gelyke
geleentheids metgeselle is in
`n Spel genaamd
‘Hou die lewe beter aan die rol’
O, Noodlot!
My kleurlose skaduwee,
Oor die heuwels, my langsame weerklank
Waar ek ookal heengaan
Volg jy my asem,
Waar jy ookal gaan, volg ek
jou hipnotiese briesie
© Don Beukes
Afrikaans Translation of ‘Oh, Destiny’ by Don Beukes
Advertisements